Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Maak ‘tuin’
Toestande vir inwoners van die 1,5 km-lange Van der Stellaan in Virginia versleg by die dag. Dié twee oases, aanduidend van die erge agteruitgang van die pad, is net 15 m uitmekaar in dié straat.
-
Louis reg vir sy 48ste Comrades
Op 1 Junie 1973 het Louis Massyn (72) sy eerste Comrades-marathon gehardloop, en op Sondag 11 Junie hardloop hy vir sy 48ste medalje in hierdie uitdagende ultra-marathon.
-
Tariewe: ‘Gebreke misken’
Die ANC-meerderheid van die reeds wanbestuurde Matjhabeng-munisipaliteit het ’n tariefverhoging van 15% vir water en elektrisiteit vir die nuwe boekjaar met ’n meerderheidstem afgedwing.
-
Betaling-protes dreig
’n Massiewe belastingbetaler-opstand staar die Matjhabeng-munisipaliteit in die gesig nadat groot dele van Welkom, Riebeeckstad, Thabong, Ventersburg, Odendaalsrus en Bronville langer as ’n week sonder water is.
-
Making moves
Unitas Secondary School chess players earned two first positions on Saturday (03/06) when the U15 and U18 teams participated in the Lejweleputswa district tournament at HTS Welkom.
-
Contest entries are due
The much anticipated Miss Goldfields Supermodel 2023 Pageant will be taking place on 2 July at the Bronville Stadium in Bronville.
-
Sterk geloof bied wilskrag
Die uitdrukking “Jesus is Here” word as die oudste belydenis in die kerk beskou. Christene het getuig dat Jesus hul God is. ’n Getuienis is ’n geleentheid om in jou geloof versterk te word.
-
-
Rubrieke kry lewe in boek
’n Goudvelder bekend vir haar humoristiese rubrieke en skrywes oor die jare heen, het haar grootste droom op 22 Mei verwesenlik met die bekendstelling van haar eerste boek, Antie Koekie.
-










