Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
‘Be aware, obey all signals’
“Never attempt to cross a railway line until you’ve checked both ways. The cost of not doing so is too high, with severe consequences, including death and injury.”.
-
Gratis gidse laat taaleksamens vlot
Avbob het gratis voorbereidingsgidse bekend gestel om gr. 12-leerlinge vir hul matriek-taaleksamens te help voorberei.
-
Vrystaat het meeste sake wat ondersoek word
Die direktoraat van prioriteitsmisdaadondersoeke (Valke) ondersoek 60 sake van bedrog en geldwassery waarvan 11 op die hofrol is, 12 reeds by die staatsaanklaer vir beslissing ingedien is, en 37 ander sake in die Vrystaat ondersoek word.
-
Polisie arresteer 523 mense in die Vrystaat
Die polisie in die Vrystaat het van 11 tot 18 Junie altesaam 523 mense vir verskeie misdade in hegtenis geneem tydens die weeklikse misdaadvoorkomings optredes.
-
VS-inwoners gemaan om meer spaarsamig met water te wees
Die Departement van Water en Sanitasie se weeklikse verslag oor die toestand van reservoirs in die Vrystaat vir dié week dui daarop dat waterberging ’n effense afname toon van 100,8% verlede week tot 100,8% vandeesweek. Die Bloemfontein-watervoorsien
-
Toets dui aan op ander gevare in Bothaville-water
Die AfriForum-tak in Bothaville het op Donderdag 8 Junie ’n watertoets gedoen om vas te stel of daar cholera in die Valsrivier is. Daar is op een kol ’n monster geneem om by ’n geakkrediteerde laboratorium getoets te word.
-
Cold creeps up on bustling Matjhabeng
As Old English speakers would say: “Clear Moon, frost soon . . .” Matjhabeng residents can expect sub zero temperatures forecast for the upcoming week’s early mornings.
-
Aardklop-kaartjies vandag te koop
Kaartjieverkope vir die Momentum Beleggings Aardklop Nasionale Kunstefees, wat vanjaar op 3 Oktober begin, open vandag.
-
Public asked to aid police in hunt for Theunissen gunmen still at large
A 35-year-old female police officer was shot in the stomach when three armed men, wearing balaclavas, stormed into the Masilo satellite police station in Theunissen.
-
Soccer star hosts clinic in Bronville
Bronville and Welkom’s very own soccer star, Anver Esterhuizen who is also known to his fans as Gube, will host a soccer clinic at the Bronville Sports and Arts Festival on 24 June.










