Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
-
Swemklub-ouers ‘staan terug vir niks’
Welkom-swemmers is genoodsaak om hul eie gala in Bloemfontein aan te bied omdat die Matjhabeng-munisipaliteit hulle absoluut in die steek gelaat het.
-
Polisie in die Vrystaat behaal sukses met operasie Shanela
Die multi-dissiplinêre operasie, Shanela dien misdaad ’n knou toe en die polisie gaan voort met sy greep op misdaad in die Vrystaat.
-
Wees geldslim vir die Feesseisoen
Met die Feesseisoen, en dae soos Swart Vrydag om die draai, is nou die ideale tyd om oor jou uitgawes te besin. Baie verbruikers bestee dan geld wat hulle nie het nie; of gebruik hul spaargeld.
-
Miljoene rande se bates wat deur misdaad bekom is aan Lesotho teruggegee
Een huis en twee meenthuise met ’n gesamentlike waarde van R2 miljoen en R5 miljoen is onlangs aan die owerhede in Lesotho oorhandig. Dié geld is verkry uit die opbrengs van misdaad.
-
Welkom police’s actions thwart robbers’ getaway
The Welkom K9 unit apprehended two suspects for common robbery, possession of suspected stolen property, and reckless and dangerous driving.
-
Welkom-broers vas oor Eskom-koperkabel
Twee broers van Welkom is vir die besit van vermoedelik gesteelde koperkabel ter waarde van R650 000, in hegtenis geneem.
-
Vrystaat DESTEA mik na skoon oudit
’n Ongekwalifiseerde oudit-uitkoms vir die Vrystaatse departement van ekonomiese en kleinsakeontwikkeling, toerisme en omgewingsake (Destea) beteken dat die finansiële state van die departement in alle wesenlike aspekte gesond is.
-
Report suspicious activities or products encountered in spaza shopster in spaza shops.
The Lejweleputswa District Municipality’s health department encourages community members to report suspicious activities or products they encounter in spaza shops.
-
Welkom man kry 8 400 jaar vir seksdade met kinders
’n Welkom-man is tot 8 400 jaar tronkstraf gevonnis vir seksuele misdrywe waarby kinders betrokke is.










