Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Mayor’s actions raise eyebrows of all involved
The constant interference by the office of the mayor in the operations of the administration of the Matjhabeng Local Municipality is a cause for concern.
-
Dogs’ death a mystery in St Helena
The mystery surrounding the deaths of two dogs in Blesbok Street, St Helena, is puzzling authorities.
-
Bedank vir hulp verleen
Die Koppie Alleen-Rapportryers het R8 000 aan die Goudveld-brandbeskermingsvereniging geskenk, vir hulp wat verleen is aan die boere in die omgewing wat brandskade opgedoen het.
-
Nooi gemeenskap uit om saam te speel
Die rolbal- sosiale midweekspel word tweeweekliks in die Goudveld gehou. Die geleentheid word by die verskillende klubs in die streek en omliggende dorpe soos Hennenman en Ventersburg aangebied.
-
Nuut in haar pos
Tania Keulder is nuut by die Orion-vaardigheidskool aangestel. Sy sal die oriëntering vir Afrikaans, Engels, Wiskunde en Lewensvaardigheid doen
-
Sit hul beste voetjies voor vir New York
Dansers van die Heaven’s Rhythm-dansateljee gaan New York toe in 2024. Tydens die Elements of Dance SA- (EODSA) kompetisie wat in Mei in Bloemfontein plaasgevind het, het 27 dansers gekwalifiseer om na Talent Africa op 3 Oktober te gaan.
-
Gebrek aan steun aan Vrystaatse boere dra by tot werksverliese
Die gebrek aan ondersteuning aan Vrystaatse boere deur die provinsiale regering dra by tot die 28 000 werksverliese in die sektor die afgelope jaar.
-
Destea kry skoon oudit
’n Ongekwalifiseerde oudit-uitkoms vir die Vrystaatse departement van ekonomiese en kleinsakeontwikkeling, toerisme en omgewingsake (Destea) beteken dat die finansiële state van die departement in alle wesenlike aspekte gesond is.
-
-
Haarkapper uitgeknip vir rol as skrywer
Joan van Blommestein, ’n bekende in die Goudveld, het pas haar tweede boek, Asem van die Lam, gepubliseer.










