Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
Verdagte ná skietery gesoek
Die Thabong-polisie soek na ’n onbekende man wat Mathapelo Thabana (51) by haar huis in Freedom Square in Thabong doodgeskiet het.
-
Ma gesoek van baba wat verwurg is
Die polisie soek die ma van ’n pasgebore babameisie wat op 24 September dood naby ’n hondehok by ’n huis in Thabong gevind is.
-
Dienslewering by poskantoor laat veel te wense oor
Die Welkom-poskantoor, ’n noodsaaklike reddingsboei vir besighede en individue regoor die streek, worstel met ’n reeks dringende kwessies wat sy vermoë om doeltreffende staatsdiens te lewer, ernstig belemmer.
-
Toprollerduiwe in VS te vinde
Die derde Vrystaat- ope wedvlugbyeenkoms tussen verskeie rollerduifklubs in die Vrystaat het op 17 en 24 September plaasgevind.
-
-
Welkomiete verwag ’n antwoord op voortdurende waterkrisis
Inwoners van Welkom is sedert Sondagaand 1 Oktober vir die soveelste keer die afgelope jaar sonder water omdat ’n waterklep eenvoudig nie oopgedraai is nie.
-
-
-
Welkom-kuns in Kaapstad
Bekende Welkom-kunstenaar, Nkoali Nawa, het homself weer oortref met die kuns wat hy vir sy solo-uitstalling by die Sisonke-kunsgalery in Kaapstad geskep het.
-
Sportsmen to add name to prestigious list of FS stars
Last year the former Springbok Frans Steyn was crowned Sportsman of the Year.










