Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Raakvatter-joernalis sterf ná kort siekte
Alet van der Walt (54), senior joernalis van Volksblad en Netwerk24, is ná ’n kort stryd teen kanker in haar huis in Hennenman oorlede.
-
Trio arrested for hijacking truck, crashing into house
Three suspects were arrested for allegedly hijacking a truck.
-
Operasie Shanela slaan slag teen misdaad in die Vrystaat
Daar is 951 verdagtes vir onder meer moord en verkragting verlede week tydens Operasie Shanela in die Vrystaat in hegtenis geneem.
-
Four allegedly involved in explosives syndicate arrested in Welkom
Members of a syndicate suspected of supplying illegal explosives to criminals have been arrested in Welkom.
-
Vele hande maak ligte werk van slaggate op Vrystaatse paaie
’n Baanbreker-samewerkingsprojek om slaggate in die Vrystaat aan te pak, is geloods.
-
Wys hul slag in muurbalproewe
Vier leerlinge aan die Primêre Skool Naudeville het op 4 Februarie aan die Lejweleputswa-muurbalproewe deelgeneem. Dit is by Roversklub beslis.
-
-
Verduidelikings oor vuil water weerspreek mekaar
Daar is groot verwarring en bekommernis oor die oorsaak van die vuil bruin water wat uit die krane in Matjhabeng stroom.
-
Ons Winkel maak oop in Welkom
Solidariteit Helpende Hand se tweedehandse winkels – bekend as Ons Winkel – bring die gemeenskap bymekaar en daarmee saam skep hulle sommer “ewigheidswaarde” in die vorm van armoedeverligting en werkskepping.
-










