Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
News
-
Lewe vol kleur, vry van vaal-vuil, is aan elkeen van sy volgelinge beloof
Dit is baie hartseer om daaraan te dink dat die lewe vir baie mense altyd vaal en leweloos voorkom. Ek weet ons gaan almal maar van tyd tot tyd deur só ’n fase, maar dit is nie veronderstel om permanent…
-
Sportliefhebbers slyp al hul tande
Die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks vir 2024 begin op 2 Maart, met die Bethlehem Voortrekker Hoërskool wat sy aanspraak op die titel teen die Hoërskool Diamantveld in Kimberley op die rugbyveld afskop.
-
Gou op die kassie
Die boeties Benjamin en Christopher de Necker en hul sussie, Elsjé, is op Woensdag 21 Februarie by hul huis in Welkom deur Kwêla op kykNET se aanbieder Pieter Koen verras. Dié boeties is alombekend as Brothers in Prime en het…
-
Polisieman, sy vrou vas vir bedrog by myn in Matjhabeng
’n Polisiekaptein (52) en sy 50-jarige vrou is weens bedrog in hegtenis geneem nadat hulle aan ’n man werk by een van die myne in Matjhabeng belowe het.
-
Sportspanne skitter
Die sege van 18 – 6 van die Hoërskool Diamantveld se eerste rugbyspan word as die hoogtepunt van vanjaar se openingsronde van die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks beskou.
-
Matjhabeng: Geen oplossing vir voortslepende staking
Sedert die begin van die Suid-Afrikaanse Munisipale Werkersunie (Samwu)-staking op 29 Januarie, word die inwoners van die Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit deur die senior politieke leierskap en die munisipale bestuurder in die steek gelaat.
-
-
Speel hul hart uit op muurbalbaan
Muurbalspelers van die Primêre Skool Naudeville het op Saterdag 2 Maart aan die Bloemfontein-ope vir juniors deelgeneem en goed gevaar.
-
Boere leer by kenners
“Hittegolwe wat rekords oortref, erge droogtes en die immerstygende pryse van belangrike boerdery-insette soos kunsmis en brandstof is maar enkele van die baie goeie redes waarom plaaslike boere nie Landbouweekblad se herlewingslandboukonferensie in
-
Gesonde leefstyl kan nieoordraagbare siektes afweer
Suid-Afrika het met ’n groeiende las van nieoordraagbare siektes te kampe.










