Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
Klub se toewyding toe beloon
Lede van die Riebeeckstad-gimnastiekklub het goed gevaar in Gimnastiek Suid-Afrika (Gimnastiek SA) se Zone-kampioenskap wat in Junie in Pinetown, KwaZulu-Natal, plaasgevind het.
-
Kennisgewing oor beperkte watertoevoer na Matjhabeng “volgens wet te kort”
Groot ontevredenheid heers oor die Vaal Sentrale Waterraad (VCW) se kennisgewing dat die watertoevoer na die Matjhabeng-munisipaliteit van Donderdag 25 Julie af beperk sal word. Die besluit is geneem weens die munisipaliteit se versuim om sy VCW-reke
-
Kompetisie gee ‘onregverdige voordeel’
“Die lewe is nie regverdig nie, en hierdie prestasie (om die Matrikulant van die Jaar-kompetisie te wen) gee jou ’n onregverdige voordeel in jou lewe vorentoe, bloot oor wat hierdie prestasie verteenwoordig.”
-
Bekende Goudvelder en oud-Springbokstoeier se dood laat leemte
Huldeblyke het van oraloor ingestroom nadat ’n geliefde en bekende Goudvelder en oud-Springbokstoeier oorlede is.
-
Vrou ryg meer as 140 000 krale in vir kunsprojek wat SA vier
Dit het ’n vrou van Virginia vier jaar geneem om 140 620 krale aanmekaar te ryg en tien kraleblokkies te ontwerp, om Suid-Afrika in ’n kunswerk uit te beeld.
-
Oud-Goutie oorgehaal om alles in die stryd te werp op Olimpiese Spele
’n Oudleerling van die Goudveld-Hoërskool in Welkom is gekies vir die Suid-Afrikaanse atletiekspan wat die land op die Olimpiese Spele vir 2024 in Parys, Frankryk, sal verteenwoordig.
-
Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks: Eindfluitjie geblaas
Die Goudveld-Hoërskool se o.18A-hokkiespan het ’n oorwinning van 4 – 2 behaal in hul wedstryd teen die Hoërskool Sentraal in die Wesgrow Sentrale Skole Sportreeks wat Saterdag 20 Julie in Bloemfontein beslis is.
-
Goutie-personeel ongedeerd ná gruongeluk by Brandfort
Die waarnemende hoof van die Goudveld-Hoërskool in Welkom, dr. Willie Stolk (61), en sy vrou, Elba (60), wat ’n departementshoof aan Goudveld is, was Saterdag in ’n ernstige motorongeluk.










