Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Topic Menu:
News
-
-
-
-
Kuier, proe en eet saam op fees by Bfn
Fynproewers kan hulle solank gereed kry vir ’n daglange fees met heerlike kos en ’n keur van die lekkerste wyn, brandewyn en jenewer Z met vermaak deur Steve Hofmeyr Z by Monte Bello buite Bloemfontein.
-
-
Sportsterre berei voor vir glansaand
Met die Olimpiese Spele wat tot ’n einde gekom het, kan Vrystaatse sportsterre nou na die volgende groot sportskouspel uitsien.
-
Weggooi baba by Welkom-woonstelgebou gevind
Die ma van ’n pasgebore babaseuntjie wat by ’n woonstel in Dagbreek, Welkom, gelos is, word deur die polisie gesoek.
-
R50 000 se dagga gevind in 16 streepsakke in Koppie Alleenweg, Welkom
Die polisie het 16 groot streepsakke dagga ter waarde van R500 000 in ’n verlate voertuig in Koppie Alleenweg, Welkom, gevind.
-
Mynbedrywighede groot slag toegedien
Twee buitelandse burgers is by G-Hostel in Thabong in hegtenis geneem vir onwettige immigrasie en die onwettige besit van edelmetale nadat hulle met 16 goue krale ter waarde van R50 000 gevind is.
-
Man shot dead in full view of bystanders while waiting in line at ATM at Manny’s in Welkom
The horrific assassination of a man at a branch of Capitec Bank at Manny’s, Welkom, has sent shock waves through the local community.










