Die raadvoorsitters wat hul poste vir die tweede kwartaal by die Primêre Skool Naudeville vol gestaan het, is van links Eben Bezuidenhout, Dominique Joubert (albei Gr. 7A), Divan Booyens, Kelly-Ann Reynolds (Gr. 7B), Owen Bekker, Inge Coetzee (Gr. 7C), GC Wessels en Elri Dannhauser (Gr. 7D). Foto: Verskaf


Neem ’n kwartaal lank die leiding

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article