Ses rugbyspelers van die Orion-vaardigheidskool is gekies vir die Griffon-span wat aan die Cravenweek vir leerlinge met spesiale onderwysbehoeftes (LSOB) deelgeneem het. Dié toernooi is vanjaar van 23 tot 27 Junie in die Griffon-stadion in Welkom gehou. Van links is Tlotlisang Kgabale, William Taaibos, Johannes Tladi, Pharrel van Rooyen, Stiaan van der Merwe en James Matthysen.


Neem deel aan Cravenweek

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article