Altesaam 11 atlete van die Orion-vaardigheidskool in Welkom is vir die Vrystaatspan vir Leerlinge met Spesiale Onderwysbehoeftes (LSOB) gekies. Die span het van 15 tot 18 Maart aan die Suid-Afrikaanse atletiekkampioenskappe in Germiston deelgeneem. Voor van links, is: James Meyer (atletiekorganiseerder), Lise-Mari Marsh (meisies o.15: gewigstoot en diskusgooi), Lerato Moloi (meisies o.17: 100 m, 200 m, aflos) en Kekeletso Marumo (meisies o.17: spiesgooi)

Neem deel aan atletiekkampioenskappe

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article