Eugene Smith, ‘n leerling van die Primêre Skool Naudeville het op 29 Maart aan die Lejweleputswa-skaaktoernooi deelgeneem en tweede gekom in sy ouderdomsgroep.

Eugene Smith, ‘n leerling van die Primêre Skool Naudeville het op 29 Maart aan die Lejweleputswa skaaktoernooi deelgeneem en tweede gekom in sy ouderdomsafdeling.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article