Want to comment on posts, engage with fellow readers, and submit stories, letters, feedback and more?
Landbou
-
Tien nuwe boere soek nou hul kans op liefde
Kate Roothman is die nuwe aanbieder van Boer soek ‘n vrou. Tien boere uit sewe provinsies soek pasmaats vir die 19de seisoen.
-
Nuwe forum vir rooivleisprodusente geskep
Vrystaat Landbou het ‘n Rooivleisforum gestig vir Suid-Afrikaanse rooivleisprodusente om gedeelde belange te bevorder.
-
Liggaam van volstruisboer van Oudtshoorn in rivier gevind
Die liggaam van bekende volstruisboer Saag Jonker (85) wat Sondag deur vloedwaters naby Oudtshoorn meegesleur is, is Dinsdag in die Olifantsrivier gevind.
-
Bek-en-klouseer: Vinnige optrede oor bewerings van gelaaide pryse geloof
Landbouminister Willie Aucamp se ingryping met bewerings van hoë pryse vir entstowwe teen bek-en-klouseer, word verwelkom as pro-aktief.
-
Krokodil en buffel op die spit laat gaste giggel en proe
De Oude Kraal buite Bloemfontein se jaarlikse WildsKOSfees het duisende gaste die geleentheid gegee om te proe hoe heerlik wildsvleis kán proe.
-
Seun (5) herstel ná hy sy been in frantsongeluk op VS-plaas verloor
Dit gaan onder omstandighede goed met klein Ernst Groenewald (5) wie se regterbeen verlede week in ‘n fratsongeluk geamputeer is.
-
Daadwerklike optrede, samewerking en hulpbronne nodig om bek-en-klouseer te tem
Die impak van bek-en-klouseer op die landbousektor en ernstige uitdagings daarvan vir produsente is tydens ‘n inligtingsessie op 1 Mei buite Kroonstad uitgelig.









