Die lofsanggroep Willie en die Wenspan het onlangs by die Primêre Skool Naudeville gekuier. “Dit was wonderlik om die Here te loof in die buitelug,” sê Tommie Doubell, skoolhoof. Van links is Doubell, Willie Pretorius en Louisa Burger (onderwyser). Foto: Verskaf


Kuier by skool

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article