Dié drie dansers loop mekaar elke jaar in die Vrystaat-dansvereniging se uitdunronde raak. Vanjaar het hulle mekaar op 29 en 30 April op die byeenkoms in Bloemfontein ontmoet. Almal het deurgedring om op 13 en 14 Mei in die Ernest Openheimerskouburg in Welkom deel te neem. Van links is Keith Isted van Aliwal-Noord (goud in hip-hop, Vrystaatkleure en die trofee vir die beste seunsdanser), Zoë Koekemoer van Wesselsbron (goud in hip-hop, Vrystaatkleure en silwer in musikale teater) en Miché Erasmus van Welkom (silwer in hip-hop). Foto: Verskaf


Kry kans vir inhaal met uitdunronde

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article