Jan Jacobs en sy Power of One-span van die Odendaalsrus-gemeenskap het Dinsdag (12/07) begin om donasies van verbygangers en motoriste in te win om die gevaarlike Phakisapad reg te maak en in stand te hou. “Ons gaan self die pad regmaak en onderhou. Dit klaar gedoen gaan ons stelselmatig ander paaie in ons omgewing begin regmaak,” sê Jacobs. Van links is Jacobs, Meisiekind Bester, Tina Fouché, Chantal Venter en Dawid Meyer.Foto: Verskaf

Credit: SYSTEM

Knap pad op

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article