Stoeiers van die Goudveld-stoeiklub het tydens die Vrystaat-stoeikampioenskappe wat op 9 September in Virginia plaasgevind het, goed presteer. Matt Gouves het in die 24 kg-afdeling vir o.8 brons gekry en Xavier Rautenbach (middel) het in die 37 kg-afdeling goud vir o.10 gekry. Altwee stoeiers is in die Vrystaatspan ingesluit wat aan die Suid-Afrikaanse stoeikampioenskappe op 7 Oktober in Pretoria gaan deelneem. Van links is Matt, Xavier en Wiets Behr (afrigter). Foto: Verskaf


Klaar sake in kryt uit

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article