Vier leerlinge van Welkom-Volkskool is vir die SANESA Vrystaatse perdryspan gekies, wat van 4 tot 7 Oktober aan die Suid-Afrikaanse kampioenskappe op Kyalami gaan deelneem. Van links is Kara Taute, Zonika van den Berg en Ivanka Erasmus. Afwesig: Tené MartinFoto: Verskaf


Ingesluit in VS-span

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article