Nardus Cronjé ‘n leerling van die Primêre Skool Naudeville het 29 Junie-4 Julie aan die Cravenweek Rugby in Oos-Londen deelgeneem. Hy is as Griffon speler van die week aangewys. Hy ontvang die Noord-Vrystaat laerskole rugbyondersteuner wisseltroefee.

Hy dra pers met trots

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article