Vyf netbalspelers van die Naudeville Primêre Skool, van links Karla Nell, Kara-Lee Jordaan, Giana Blignaut, Mia Vorster en Mia Best, is ingesluit in die Noord-Vrystaatse Bokkieweekspan wat van 7 tot 11 Julie in Naboomspruit gaan deelneem.
Hou die doel voor oë, vyf leerlinge blink uit
|
Share this post:




