Nicus Engelbrecht, ‘n leerling van Welkom Gimnasiumm, het 29 Maart deelgeneem aan die Vrystaat hengelkampioenskappe. Hy het algeheel vyfde plek gekry met 28 visse. Sy span van vier het eerste gekom. Hy hengel Vir Freddie’s Hengel Klub.

Hengel prestasie

Nicus Engelbrecht, ‘n leerling van Welkom Gimnasium, het 29 Maart deelgeneem aan die Vrystaat hengelkampioenskappe by Bloemhofdam. Hy het algeheel vyfde plek gekry met 28 visse. Sy span van vier het eerste gekom. Hy hengel Vir Freddie’s Hengel Klub.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article