Die Primêre Skool Naudeville vier vanjaar sy 40ste bestaansjaar. Danksy prominente sakelui van Welkom – Jose De Ascensau, Franscois Blignaut, Rosa Muller en Christo Esterhuizen – se betrokkenheid kon elke gr. 1-leerling op 8 Februarie ’n kosblik met ’n broodjie, appel en ’n Naudeville-plakker ontvang. “Elke graadeentjie het nou ’n splinternuwe kosblik. Ons is dankbaar teenoor die borge wat dit vir ons moontlik gemaak het om baie kinders se hartjies bly te maak,” sê Tommie Doubell, hoof. Van links is Blignaut, Doubell en De Ascensau. Foto: Verskaf


Helder gr. 1-leerlinge se pousetye op

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article