In die Toyota-stadion in Bloemfontein het daar Saterdag (09/07) ’n heerlike gees en opwinding geheers onder Goudvelders wat na die stryd tussen die Springbokke en Wallis gaan kyk het. “Dit was die tweede toets, en ons was só trots op ons Goudvelders! Hulle het werklik in groot getalle opgedaag en heerlik saam gekuier en die dag saam geniet. Kyk hulle het bankvas agter die ysters van die wêreld gestaan en hulle het geskreeu dat die kranse antwoord gee,” sê Antoinette Schoeman. Hier is sy en haar man, Nols. Foto: Verskaf


Groen en Goud(veld) bo!

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article