Tydens die naweek van 27 tot 29 September het 39 oudleerlinge van die matriekklas van 1974 van die Goudveld-Hoër­skool vir hul 50-jaarreünie in Pretoria bymekaargekom – van oor die land heen en selfs uit Nederland. In dié klas was daar destyds 124 leerlinge. Die mans het die Goudveld-sportkreet laat dreun, en weer ’n keer tydens die Springbok-rugbytoets. Die groep wil weer in 2025 in die Wes-Kaap bymekaarkomFoto: Verskaf


Gouties hou 50-jaar reünie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article