William Goslett, ’n onderwyser aan die Primêre Skool Naudeville, is as die Vrystaat-atletiekspan se gewigstoot- en diskusgooi-afrigter gekies. Die span gaan van 19 tot 21 Maart aan die Suid-Afrikaanse kampioenskapsbyeenkoms in Pietermaritzburg deelneem. Foto: Verskaf


Gereed om atlete af te rig

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article