Drie tennisspelers van die Naudeville Primêre Skool in Welkom is in die Lejweleputswa-tennisspan ingesluit. Van links is Mar-Lèzé van der Merwe, Johandré du Plessis en Aneri Hoogendyk. Foto: Verskaf


Gekies vir tennisspan

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article