• NG Kerk Welkom Noord Pretdag

    NG Kerk Welkom Noord Burenstraat, Welkom, Free State

    Die NG Kerk Welkom Noord bied ‘n pretdag aan met ‘n talentkompetisie, springkasteel, pyl en boogskiet, jelbal-skiet en hope stalletjies.