Nico Blignaut van die Höerskool Hentie Cilliers in Virgini­a spog met agt onderskei­dings en ’n gemiddel­de van 90,3%. Hy is een van die 50 top­matriekleerlinge in die Vrystaa­t. Hy het onder­skeidings vir Afrikaans huistaal (85%), Engels eerste addisionele taal (87%), wiskunde (93%), fisiese wetenskap (88%), lewenswetenskap (87%), rekeningkunde (97%), Lewensoriëntering (95%) en gevorderde wiskunde (89%). Sy agste onder­skeiding het hy deur die Onafhanklike Eksamenraad (IEB) verwerf. Hy gaan aan die Noordwes-Universiteit (Pukke) studeer om ’n aktuaris te word. Foto: Verskaf


Een van die 50 topleerlinge

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article