15 August

Praise and Worship Night is held the Swalukrans venue in Virginia, at 18:00. Entry is free. Dial 083 923 9884 for more information.

20 August

The Goldfields Hospice Association’s annual general meeting at 18:00 at the Mediclinic Welkom’s boardroom in Meulen Street.

Dial 057-353-2152 for more information.

22 Augustus

Margit Meyer-Rödenbeck is te sien in Ouma is op pad by die Goudveld-Hoërskool in Welkom. ‘n Ouderdomsbeperking van 13 jaar geld. Die vertoning begin om 18:30. Kaartjies kos R250 per persoon, wat ook ‘n ete dek. ‘n Kurkfooi van R50 geld egter.

28 August

The last of six Anglo Gold Ashanti pension and medical aid meetings are held at the Welkom Retirement Village in Peridot Street (12:00 to 13:00) and Huis Oranje in Gimnasium Street (10:00 to 11:30). Call Ronnie Barlow-Jones on 083 308 5530 for more information.

30 Augustus

Die NG Moedergemeente Riebeeckstad sal ‘n gholfdag by die Brand Mashie ten bate van die kerk aanbied. Dit kos R200 per speler wat ‘n halfweg-ete insluit. Spelers slaan om 09:00 en 13:00 af en verskeie pryse is op die spel. Die formaat is IPS. Skakel 082 339 0939 of 083 725 3798 met navrae.

6 September

NG Kerk Dagbreek hou sy Lentefees. Kom geniet tradisionele kerrie-en-rys, hamburgers, worsrolle, poeding, koeldrank, koeke, pannekoek, braaivleis, koffie en tee. Prettige vermaak vir oud en jonk en sluit in skyfskiet en ‘n tombola-tafel. Rig navrae aan Piet Botha by 082 491 4052.

Inskrywings oor konserte, kuns- en leefstyl-werksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers, vroue-oggende, manne-aande en ander geleenthede ten bate van nie-winsgewende organisasies word gratis in Vista se dagboek geplaas. Stuur inskrywings met inligting, asook kontakname en -nommers, na marti.will@novusmedia.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article