Every Saturday

The weekly parkrun takes place at 08:00 at the St Dominic’s College sports field at 85 Jan Hofmeyr Road. Walk, jog, run, or volunteer. Access via the Volks Road entrance.

Pensioner meetings

Six Anglo Gold Ashanti pension and medical aid meetings are scheduled in Welkom for 2026. The first meeting will be held on 26 February. The venues have been confirmed as the Goudrif (Huis Oranje) in Gimnasium Street (10:00 to 11:00), and Welkom Retirement Village in Peridot Street (12:00 to 13:00). The dates other are: 28 May and 27 August. Call Ronnie Barlow-Jones on 083 308 5530 or 083 333 6667 for more information.

27 Februarie

Die NG Virginia Moedergemeente hou ‘n bingo-aand om 18:30 vir 18:00 in die kerksaal. Kaartjies kos R80 per persoon; dit koop ‘n ete en ‘n eerste speelkaart. Bespreking kan gedoen word by die kerkkantoor by 072 384 6471.

6 Maart

Amari-dag laat die gemeenskap hande vat en “rock and roll” vir die kinders. Verrassingspakkies is teen R5 elk te koop, of ‘n boks met 50 pakkies ten R250. Die skool bied gratis aflewerings vir die bokse in die Welkom-gebied. Die afsnytyd vir bestellings is 2 Maart om 14:00. Dit is ten bate van die skool se ondersteuningsfonds.

Sou die publiek, borge of skole Amari op die dag wil besoek, kan hulle afsprake maak vir tussen 08:30 en 10:30, en ook 11:00 en 12:00. Bel Christel van der Vyver by 082 415 9641.

Kontak Vista

Kontak die koerant met dagboekinskrywings oor konserte, leefstylwerksessies, optredes van kunstenaars en gassprekers en ander geleenthede ten bate van niewinsgewende organisasies. Hierdie inligting word gratis in die dagboek geplaas. Stuur inskrywings met inligting, asook kontakname en -nommers, na marti.will@novusmedia.co.za.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article