Die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU) se tema vir die jaar was “Jy is genoeg.” Lede het beertjies gebrei, en dié boodskap is om die nek van elke beertjie gehang. Die Virginia-tak het 1 000 beertjies aan leerlinge in die skole in die dorp oorhandig. Die tak het die projek afgesluit met die oorhandiging van 100 beertjies aan die Klein Vollies-kleuterskool se personeel en leerlinge. Van links is, voor: Gerda Pienaar, Janet Badenhorst, Elize Marais, Esta Botha, Jeanette Maritz, Nelly Prinsloo en Alida van Niekerk (almal lede van die tak)

Bring boodskap met beertjies

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article