Boeremisiekliefhebbers kan op 2?November in die Laerskool Koppie Alleen se skoolsaal saamkuier

Stock

’n Tradisionele boeremusiekgeselligheid word op 2 November in die Laerskool Koppie Alleen se skoolsaal in Riebeeckstad gehou.

Dit begin om 18:00.

Toegang kos R80 per persoon. Bring eie eet- en drinkgoed. Vleisbraaivure sal beskikbaar wees.

Bel Louise Burger by 072-149-8753 vir inligting.

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article