Ná ’n stilte van twee jaar is die stoeiers weer aan die gang. Die Noord-Vrystaat-streek se beginnerskampioenskapsbyeenkoms is op 27 April by die Goudveld-stoeiklub in Riebeeckstad gehou. Dié klub se lede het goed presteer. Van links is, voor: Johnre Human (o.11, derde in die gewigsafdeling vir 30,7 kg tot 32,6 kg), Anru van der Merwe (o.6, eerste, 26,5 kg tot 27,8 kg), Jared van der Merwe (o.7, eerste, 25,2 kg tot 26,8 kg) en Matt Gouvea (o.7, eerste, 19,4 kg tot 21 kg)

Begin weer in die Goudveld stoei

You need to be Logged In to leave a comment.

  • Vista E-Edition 6 March 2026
    Vista E Edition

Gift this article