Vista
-
’n Noodsaaklike inligtingsvergadering rakende die pad vorentoe vir die Khoisan-gemeenskappe word op 5 en 6 Desember in Kimberley gehou.
-
-
-
-
Vista is die mediaborg van die bekende Goldfields Game Ranch Trail Run wat op Saterdag 16 November plaasvind.
-
-
-
Giana Blignaut het haar veldwedren-avontuur op die ouderdom van vyf jaar op ’n PW50-motorfiets begin, en vanjaar op 12-jarige ouderdom wen sy silwer op haar KTM350 waarmee sy die berge invaar.
-
A manhunt has been launched for a man suspected of raping and robbing a 20-year-old woman in April, and robbing a 29-year-old man in November.
-
Veiligheidspanne wat saamwerk as deel van die polisie-optrede Vala Umgodi het ’n man met ’n groot hoeveelheid antiretrovirale middels in sy besit naby Welkom in hegtenis geneem.









