Vista
-
-
-
Giana Blignaut het haar veldwedren-avontuur op die ouderdom van vyf jaar op ’n PW50-motorfiets begin, en vanjaar op 12-jarige ouderdom wen sy silwer op haar KTM350 waarmee sy die berge invaar.
-
A manhunt has been launched for a man suspected of raping and robbing a 20-year-old woman in April, and robbing a 29-year-old man in November.
-
Veiligheidspanne wat saamwerk as deel van die polisie-optrede Vala Umgodi het ’n man met ’n groot hoeveelheid antiretrovirale middels in sy besit naby Welkom in hegtenis geneem.
-
Verskillende wetstoepassers is ontplooi om onwettige mynbou in die Vrystaat te polisieer.
-
Dit blyk uit ’n verslag van die ouditeur-generaal (OG) dat die Vrystaatse ANC-regering nie teen swak kontrakteurs optree nie en hulle eerder beskerm.
-
Die Vrystaatse regering sal nou ’n finansiële herstelplan vir die Matjhabeng-munisipaliteit moet voorberei, insluitende die voorskryf van maatreëls vir die nakoming van sy pligte om versoeke aan die munisipale finansiële-herwinningsdiens van die Nas
-
Two learners of the Kheleng Secondary School in Hennenman were selected to attend the 2024 National Schools Moot Court Competition (NSMCC) that was held at the University of Pretoria (UP).
-
The Goldfields Hospice’s annual Tree of Memories ceremony will be held on Saturday, 2 November.










