Vista
-
-
Ekonomiese onsekerheid en werkloosheid, geestesgesondheid en stres, en fragmentasie van en isolasie in die gemeenskap is, luidens ’n peiling van Solidariteit Helpende Hand, van die hooffaktore wat hulle gevoel van veiligheid en geborgenheid beïnvloed
-
’n Nuwe herderspaar het hulle by die AGS Makarios, Virginia, aangesluit.
-
-
Die polisie het ’n bakkie van die pad laat trek en opgesnyde swaardiens-staalmasstutte, wat 523 kg weeg, agterop gevind. Gereedskap is ook gevind. Nog klagte is teen die bestuurder gelê ingevolge die Nasionale Padverkeerswet
-
Elf atlete van die Primêre Skool Naudeville het uitstekend gevaar op die Lejweleputswa-atletiekbyeenkoms op 24 Februarie. Van links is Ohwabile Hlelani (eerste in verspring o.10), Anandi Jacobs (vierde in verspring o.10), Amohelang Kolobi (vierde in verspring o. 11), Michaela du Toit (derde in hoogspring o.13), Mia Best (eerste in spiesgooi o. 13), Magdalise Ras (vierde…
-
Op die Laerskool Odensia se kleureatletiekbyeenkoms het vier leerlinge die hoogste eer ontvang. Van links is Elandri Grobbelaar (junior victrix ludorum), Louis Oosthuizen (junior victor ludorum), Sue-Ann Labuschagne (senior victrix ludorum), Vuyisile Manjo (senior victor ludorum).
-
Wat veronderstel was om ‘n vreedsame protesoptog vanuit Kgotsong te wees oor die beweerde korrupte bedrywighede by die Nala- plaaslike munisipaliteit, het vinnig in ‘n plundery van winkels ontaard.
-
Die Unicorn-gholfklub het sy jaarlikse Somer Trofee-kompetisie op 23 Februarie gehou. Die wenner van die dag is George Brown met ’n 54 netto telling.
-
The implementation of a comprehensive closed-circuit television (CCTV) camera project estimated to cost in the hundreds of thousands of rands was top of the agenda at a recent high-level meeting between the police, the Community Policing Forum (CPF),










