Vista Avatar

Vista


  • Plastieksakke is Donderdag (31/08) om die gehawende pype van die brandweerwaens in Welkom gedraai in ’n desperate poging om ’n brand in ’n gebou te probeer blus. Susan Taljaard, ’n VF Plus-raadslid, sê die pype is so stukkend dat meer water uitlek as wat gespuit word.

    by

    on

    Pype van brandweerwa lek soos ’n sif
  • Die eerste hekkie is oorgesteek in die Goudveldse kamer van koophandel se poging om die buitensporige verhogings in die kragtariewe van die Matjhabeng­-munisipaliteit te laat hersien en tersyde te laat […]

    by

    on

    Nersa moet redes gee, beveel hof – Goudveldse sakekamer skop vas oor hoër tariewe
  • AN elderly woman was killed and a 52-year-old woman and a 13-year-old boy, seriously injured when an out of control vehicle struck a fence in a built-up area.

    by

    on

    Elderly woman killed by out of control vehicle
  • WESSELSBRON man has been found guilty on two counts of rape and sentenced to two life sentences.

    by

    on

    Double life sentence for Wesselsbron rapist
  • THE new executive committee members of the Thabong Welkom Ministers Fraternal have been selected. The election was held in the Ferdie Meyer Hall on 10 June.

    by

    on

    Stand together, pray for community’
  • SPOT the Nu Metro cyclist, take a selfie with him, and win with Nu Metro Welkom. This is an ongoing weekly competition. “Our bicycle marketer, Paseka Molefi, will be either parked or cycling around the greater Welkom area. Anyone who spots him can stop him and take a selfie with him and the Nu Metro…

    by

    on

    Take a selfie and win with Nu Metro
  • ’n PETROLJOGGIE van die Engen-motorhawe oorkant die Welkom Nissan-gebou het Dinsdag (21/06) omstreeks 19:00 vlamme in die gebruiktemotors-vertoonlokaal opgemerk en onmiddellik alarm gemaak. Hy het dadelik die eienaar van Nissan, Frikkie Geyser, gekontak en ook die nooddienste ontbied.

    by

    on

    Twee karre uitgebrand, vyf beskadig in brand by Nissan
  • NA aanleiding van die motorfietsdiefstalle en pogings tot motorfietsdiefstalle die laaste tyd in die Goudveld sal ’n waarskuwing voor die WOMZA Vrystaatse veldren-(motocross) kampioenskap by Phakisa aan die ryers gerig word. Die voorsitter van die Phakisa Motocross en Off Road-klub, Lourius Erasmus, sê dit is ’n hartseerdag as ryers teen diewe gewaarsku moet word.

    by

    on

    Diefstalle bederf wedren Waarskuwing aan motorfietsryers maak dit ‘hartseerdag’
  • THE police in Welkom are warning the community against criminal elements who are poisoning dogs in order to gain entrance to properties and commit crimes. “There is a poisoning problem […]

    by

    on

    Superbikes targeted, dogs being poisoned
  • THE Welkom Police have seized 372 firearms and also ammunition for non-compliance with the Firearms Control Act During January 2016 members were busy with their routine checking of compliance with regards to Firearms Act, when a well-known dealer in Welkom was approached and there was non-compliance to the Firearms Control Act 60 of 2000. The…

    by

    on

    The Welkom Police seize firearms and ammunition

Gift this article