Vista Avatar

Vista


  • ’n Prokureur van Welkom wat in aanhouding is nadat sy borgtog hangende sy vonnisverrigtinge in die hooggeregshof in Bloemfontein ingetrek is, mag nou appelleer oor die weiering van borgtog, het die appèlhof bevind.

    by

    on

  • Inwoners van Bronville en Thabong was op die rand van muitery omdat hulle vir meer as sewe dae met droë krane moes leef. Hierdie haglike situasie is verweef met ongebreidelde kabeldiefstal aan die een kant en verhoogde beurtkrag aan die ander kant.

    by

    on

  • Matjhabeng is midde-in een van die ergste waterkrisisse tot nog toe, en dít weens absolute arrogansie en politiekery.

    by

    on

  • The Youth Empowerment Organisation (YEO) took the initiative to help distribute water in Meloding during the Matjhabeng Water Crisis. The YEO took the initiative to request Aquelle water as one […]

    by

    on

  • Die inwoners van Winburg in die Vrystaat sit met hul hande in hul hare omdat die watertoevoer na die dorp weens ’n gebarste pyp reeds vier dae onderbreek word.

    by

    on

  • ’n Bekende prokureur van Welkom wat in die Grootvlei-gevangenis in Bloemfontein aangehou word, het hom tot die appèlhof gewend om op borgtog vrygelaat te word. Dit kom nadat sy borgtog hangende sy vonnisverrigtinge ingetrek is.

    by

    on

  • 1. According to our records since from January 2021 until the 28 September 2021, one case of theft of copper cable was reported stolen at Amari school. This is the crime reported thus far.

    by

    on

  • Kapt. Stephen Thakeng, bevelvoerder van korporatiewe kommunikasie vir die Lejweleputswa-distrik, het ’n media-navraag oor die aangeleentheid beantwoord. “Volgens ons rekords is net een geval van diefstal van koperkabels by die […]

    by

    on

  • Die Afrikaanse sanger Viljoen Retief besoek Welkom vir twee opvoerings op 8en 9 Oktober. Vrydag (08/10) tree hy by die Mynbestuurders-gholfdag ten bate van Amari-Skool op en op 09/10 tree hy by Woodstok Pub and grill op. Die kaartjies kos R100 elk en die deure maak 17:00 oop.

    by

    on

  • Lida Venter het die musiek­wêreld in rep en roer met haar nuutste enkelsnit, “ ’n Onderwyser se hart”.

    by

    on

    Onderwyser se musiek dra boodskap

Gift this article