Vista Avatar

Vista


  • Wen goud: Kaylin Pretorius (21) kantoorassistent by die Laerskool Riebeeckstad het deelgeneem aan die Talent Africa se Nasionale Rondte.

    by

    on

  • Alandri Krause, ’n gr. 7-leerling van die Laerskool Riebeeckstad het op 8 en 9 Oktober aan die Rose Festival en die Ultimate Summer Challenge deelgeneem.

    by

    on

  • Die Welkom-polisie het onlangs toegeslaan op ’n vragmotor wat besig was om R3 miljoen se gesteelde koperkabel af te laai.

    by

    on

  • ’n Prokureur van Welkom wat in aanhouding is nadat sy borgtog hangende sy vonnisverrigtinge in die hooggeregshof in Bloemfontein ingetrek is, mag nou appelleer oor die weiering van borgtog, het die appèlhof bevind.

    by

    on

  • Inwoners van Bronville en Thabong was op die rand van muitery omdat hulle vir meer as sewe dae met droë krane moes leef. Hierdie haglike situasie is verweef met ongebreidelde kabeldiefstal aan die een kant en verhoogde beurtkrag aan die ander kant.

    by

    on

  • Matjhabeng is midde-in een van die ergste waterkrisisse tot nog toe, en dít weens absolute arrogansie en politiekery.

    by

    on

  • The Youth Empowerment Organisation (YEO) took the initiative to help distribute water in Meloding during the Matjhabeng Water Crisis. The YEO took the initiative to request Aquelle water as one […]

    by

    on

  • Die inwoners van Winburg in die Vrystaat sit met hul hande in hul hare omdat die watertoevoer na die dorp weens ’n gebarste pyp reeds vier dae onderbreek word.

    by

    on

  • ’n Bekende prokureur van Welkom wat in die Grootvlei-gevangenis in Bloemfontein aangehou word, het hom tot die appèlhof gewend om op borgtog vrygelaat te word. Dit kom nadat sy borgtog hangende sy vonnisverrigtinge ingetrek is.

    by

    on

  • 1. According to our records since from January 2021 until the 28 September 2021, one case of theft of copper cable was reported stolen at Amari school. This is the crime reported thus far.

    by

    on


Gift this article