Vista
-
As one of its corporate social investment (CSI) projects, the Vistateam sponsored and renovated a baby cot at House of Hope in Welkom.
-
Matjhabeng will need R522 million to refurbish all of the waste water treatment works in the municipality, including the replacement of 1 500 km of pipeline.
-
Inke Krüger (5) het op 28 en 29 Mei in die Q3-kompetisie van die skoleperdryvereniging Sanesa in Kimberley deelgeneem. Sy ding mee in die ouderdomsgroep vir ruiters nege jaar en jonger. Sy het op haar ponie, Frodo, en perd, Sweet Delilah, in 12 afdelings deelgeneem en nege eerste en drie tweede plekke verower.
-
Die NG kerk St. Helena het op 3 Junie sy 70ste bestaansjaar gevier. Die gemeente het op dié dag in 1952 van die Odendaalsrus-gemeente afgestig en het aanvanklik die kerksaal vir eredienste gebruik.
-
Die Down Touch Griffons is onoorwonne in die Curriebeker se eerste divisie.
-
Die AfriForum-tak in Welkom het in Mei strafregtelike klagtes teen die bestuur van die Matjhabeng-munisipaliteit ingedien.
-
Two men were fatally wounded while attempting to rob a shop in the Welkom central business district.
-
A Matjhabeng man, Clinton Pule, is expected to spend 20 years in jail after being found guilty of raping a 25-year-old woman in Welkom in March 2020. The sentence was handed down in the Virginia Regional Court on 1 June.
-
-
A Welkom boccia player, Karabo Morapedi, and his ramp operator, Vincent Ramochela, took part in the Boccia All Africa Event that was held between 16 and 24 May at the Birchwood Hotel in Boksburg.










