Vista
-
’n Verdagte (50) is deur die Valke se Ernstige Georganiseerde Misdaad-ondersoekspan in Welkom, saam met die Kroonstad-hoofwegpatrollie, vir die besit van perlemoen in hegtenis geneem.
-
Entires for the annual Mediclinic Vista Eskom Athletic Club Free State road race, that will take place on Friday, 19 August, have opened. This year the women’s race celebrates 20 years of running excellence, and depicts the theme, “The Gift of Time”.
-
Motorsport returns to Phakisa Raceway when the BMW Car Club Gauteng hosts its inaugural Phakisa Tour event.
-
Die jong rugbyspeler wat ernstige beserings in ’n ligarugbywedstryd opgedoen het, is oorlede.
-
-
Maak die Vrystaat trots en stem vir Kroonstad in Kwêla se Dorp van die jaar-kompetisie.
-
Meer as agt jaar nadat die sogenaamde Modimolle-monster, Johan Kotze, en sy drie makkers lewenslank tronk toe gestuur is, het Ina Bonnette eindelik vrede gevind.
-
Kroonstad is op die oewers van die Valsrivier en is ’n gerieflike pitstop op die N1-roete en was jare lank ’n aantreklikheid vir besoekers.
-
-
Twee buitelandse burgers is in Mmamahabane en Ventersburg in hegtenis geneem omdat hulle in besit was van bedreigde of beskermde spesies (Tops) was.









