Vista
-
-
Jesus gee vir ons riglyne hoe ons kommer in ons lewe moet hanteer.
-
Kontrakteurs wat sê hulle is in die ANC se faksiegevegte vasgevang en van wie sommige glo agt maande laas vir hul dienste betaal is, het Maandagoggend (25/07) die hekke van die Matjhabeng-plaaslike munisipaliteit in Welkom gesluit.
-
-
Die Welkom-polisie het drie mans vir die ontvoering van ’n 26-jarige man in hegtenis geneem.
-
Two suspects in possession of dagga valued at R60 000, were arrested in a roadblock that was held on the N5 road between Senekal and Winburg.
-
‘n Skietgeveg tussen die Bloemhof-polisie en vier gewapende rowers het uitgebreek ná ‘n gewapende roof by ‘n snoepie.
-
-
’n Odendaalsrus-egpaar is vir poging tot moord in hegtenis geneem nadat hulle hul “duiwelbesete” babas in ’n oop vuur op hul erf probeer verbrand het.
-
Matjhabeng het net een brandweerwa, en dit is nie volledig operasioneel, om brande te bestry indie ses dorpe en hul townships, die aangrensende plakkerskampe, of selfs die informele nedersettings in die 5?155?km² waarin die 36 wyke van Matjhabeng Plaaslike Munisipaliteit val.










