Vista
-
-
Die NG kerk St. Helena het sy perseel vir die plant van bome beskikbaar gestel waarvan die vrugte vrylik aan gemeentelede en die groter gemeenskap van Welkom beskikbaar sal wees.
-
-
Die provinsiale eenheid teen georganiseerde misdaad het ’n soektog begin na vyf mans wat daarvan verdink word dat hulle ’n kitsbank in Ruben Mogosistraat, Nyakallong, opgeblaas het.
-
-
Die Noord-Vrystaat-cliviaskou word op 10 en 11 September in die saal van die NG kerk Welkom Moedergemeente in Stateway gehou.
-
Op die dreigement dat haar kinders doodgeskiet sal word, is ’n Welkom-polisievrou deur gewapende rowers gedwing om haar polisiewapen en 15 rondtes ammunisie te oorhandig.
-
’n Winkelier (27) van ’n konsessiewinkel by President Steyn-myn in Welkom is ontvoer, en sigarette en kontant is geroof.
-
-
Die konsentrasiekamp en die ou kerkhof in Winburg is opgeknap en skoongemaak om weer die ryk geskiedenis van dié dorp na vore te bring.










