Vista Avatar

Vista


  • Thabong-born artist, Nkoali Nawa, has once again been recognised for his superb work.

    by

    on

    Local artworks set for UK art exhibit
  • Three learners of the Kheleng Secondary School were selected to compete in the Provincial Language and Heritage Festival.

    by

    on

    Keeping their heritage alive
  • Die Protea Volkspele-laer het op 25 Augustus by Huis Salomè opgetree. “Die bejaardes het dit geniet, en heelparty van die inwoners het laat blyk dat hulle ook in hul jong dae Volkspelers was,” sê Ollie Olivier, laer-leier.

    by

    on

    Trakteer bejaardes met optrede
  • Ses rugbyspelers van die Goudveld-Hoër­skool is gekies vir die Travel and Sport-sewes-uitnodigingspanne wat volgende jaar na onderskeidelik Argentinië en Mauritius gaan toer.

    by

    on

    Op pad oorsee
  • Lede van die Riebeeckstad-gimnastiekklub het gekwalifiseer om van Vrydag (30/09) tot 9 Oktober aan die nasionale kompetisie in Gauteng deel te neem. Die klub het drie Vrystaatkampioene opgelewer tydens die kwalifiseringsronde wat op 20 Augustus in Bloemfontein plaasgevind het. Al sewe klublede wat deelgeneem het, sal aan die nasionale kompetisie deelneem.

    by

    on

    Tree aan vir kampioenskap
  • Keagan Smith van Welkom het op 26 Augustus aan die Highveld at War-gevegskunskampioenskap (RCFAI) in Lydenburg deelgeneem, en vier medaljes en ’n troffee huis toe gebring.

    by

    on

    Sy beker loop oor
  • In moontlik die eerste saak van sy soort in Suid-Afrika het ’n 33-jarige tatoeëerkunstenaar skuldig gepleit op kindermishandeling, en is sy R40 000 of twee jaar gevangenisstraf opgelê, nadat sy ’n tatoe op ’n minderjarige aangebring het.

    by

    on

    Tatoeëer van kind mishandeling, sê hof
  • Onder die vaandel “Ware identiteit sonder politiek” gaan die agt stamme van die Khoisan in die Goudveld hulle kragte saamsnoer om sodoende hul tradisies en kultuur in die streek, en ook oor die hele Vrystaat heen, te bevorder.

    by

    on

    Hulle eis erfenis terug
  • Frans Hloi’s lifelong dream of representing South Africa will come true when he competes in the World Fitness Federation (WFF) championship in Mandalika, Lombok in Indonesia, from 18 to 20 November.

    by

    on

    Bodybuilder to represent SA
  • Die verhoog was omtrent aan die brand met al die talent op die Goudveld-Hoërskool se Taal- en kunstefees van 22 tot 27 Augustus.

    by

    on

    Dansers presteer op kunstefees

Gift this article