Vista
-
The seniors of the Dimamarela Football Club, established this year, were crowned the Lejweleputswa Regional League Nedbank Cup champions.
-
Suid-Afrika staar nog 18 maande van gereelde kragonderbrekings in die gesig totdat voldoende opwekkingskapasiteit by die elektrisiteitsnetwerk gevoeg is, het Eskom se bedryfshoof, Jan Oberholzer, gesê.
-
Die Griffons se o. 21-span het Saterdag (15/10) in die liga-eindstryd die SA Rugby-skild gewen. Hulle het die Valke in ’n klipharde en spanningsvolle stryd met 24 – 26 geklop, nadat hulle rustyd met 16 – 10 voor was.
-
-
-
The Emmanuel Children’s Haven in Virginia will hold its AGM on 20 October at the NG Church, starting at 18:00 for 18:30.
-
Drie dansers van die Vibez-dansateljee het aan die begin van Oktober aan die Suid-Afrikaanse ronde van kwalifisering vir die DanceStar-kompetisie in Pretoria deelgeneem en hulle goed van hul taak gekwyt.
-
-
In its attempt to advocate for a cleaner city and organised entrepreneurship, the Welkom Local Municipality has clamped down on hawkers in the Central Business District (CBD).
-









