Vista
-
On 25 February the Goldfields Equestrian Centre in Welkom opened the new season of the Free State South African National Equestrian Schools Association (Sanesa) Championship.
-
The case against the elderly Odendaalsrus couple who were arrested in 2022 for possession of suspected stolen copper cables belonging to the Matjhabeng Municipality has been withdrawn.
-
Within four days the Lejweleputswa police arrested 11 suspects and confiscated more than 1 831 kg of copper cables valued in excess of R290 000 in Ventersburg, Thabong and Welkom.
-
Elke motorrit in die strate van Welkom en die breër Goudveld is ’n nagmerrie, soos op dié foto’s gesien kan word. Vista het ter plaatse ’n ondersoek in Doorn en elders gedoen. Van hier tot in Koppie Alleenweg, Badenhorststraat langs Naudeville, is me
-
Shéri Brynard (middel) was die spreker op die Vrystaatse Vrouelandbou-unie (VVLU) se area 8-konferensie op 16 Februarie in Welkom.
-
Die Vista-Odensia-aandreeks van 2023 was seker een van die opwindendste aandreekse in jare.
-
Tydens die eindstryde van die Vista-Odensia-aandreeks is goeie rugby en netbal gespeel. Die kampioen van die aandreeks se o.13-rugby is die Trio Primêr, wat die Laerskool Voluit met 11 – 7 geklop het.
-
’n Bekende Goudvelder en gewese werknemer van Vista, Augnischa Van Rooyen (60), is ná ’n jarelange siekte Maandag in die Mediclinic Welkom se hoësorgeenheid aan ’n hartaanval oorlede.
-
Living in South Africa at present brings with it a lot of uncertainties.
-
The Restore Riebeeckstad project has received an economic injection of R9 000 to uplift and improve conditions in this suburb.










