Vista
-
In trying times we can become so weary and disheartened but Gal 6:9 (TPT) says “don’t allow yourselves to be weary or disheartened in planting good seeds, for the season of reaping the wonderful harvest you’ve planted is coming.” Gal 6:10 tells us to
-
-
Die inligting rondom die cholera-uitbreking in Matjhabeng is ontstellend en veroorsaak onnodige paniek onder die gemeenskap.
-
Drie verdagtes het in die Virginia-landdroshof in verband met die kaping en ontvoering van ’n dosent van die Sentrale Universiteit vir Tegnologie (SUT) se Welkom-kampus verskyn.
-
Die Desert Wings-motorfietsklub het ’n uitreikaksie ten bate van die Welkom-jeugsentrum by die Hot Spot in Fuelstraat gehou. Daar was ’n massarit en kontant, kos, toiletware en komberse is ingesamel en aan die jeugsentrum oorhandig.
-
Drie lede van die Excalibur-skietklub is in die Proteaspan wat van 24 Julie tot 4 Augustus in die Tjeggiese Republiek gaan deelneem.
-
Keagan Smith (16), gr. 11-leerling aan Welkom-Gimnasium het onlangs deur Ring Contact Fighting Arts International, sy presidensiële Protea-kleure in skopboks ontvang.
-
Die Griffons se o.18-rugbyspanne het uitstekend gevaar in die jaarlikse Akademie- en Cravenweek-toernooi.
-
A Matjhabeng municipal employee and two service providers were arrested by the Welkom Hawks on charges which include fraud and forgery.
-
Mandela Day is here, so ready those hands and do some good.










