Vista
-
Three suspects from Odendaalsrus, ranging from 34 and 37 years old, have been arrested for possession of stolen property. One of the suspects is a foreign national, another is a pregnant woman.
-
Horrifying video footage on Facebook of an induced fight between a rinkals and a puffadder, has led to a Bultfontein man being sentenced to a criminal conviction of R4 000 or 9 months in jail.
-
Die Vrystaatse waterberging het van 98,4% verlede week tot 97,9% vandeesweek afgeneem.
-
The Department of Water and Sanitation’s (DWS) weekly state of reservoirs report indicates that the Bloemfontein water supply system, with four dams supplying water to Mangaung and surrounding areas, is at 98.4%.
-
Een vermeende rower is geskiet en gewond, en ’n ander in hegtenis geneem, toe lede van die polisie se uitklopspan en mynsekuriteit in Virginia inligting oor ’n beplande huisroof in Harmony opgevolg het.
-
Met die Laerskool Voluit as basis, is daar reeds nege skole in die Goudveld wat aan boogskiet as sportsoort deelneem.
-
Een van die mans wat by die ontvoering van ’n mynbestuurder se vrou in 2018 betrokke was, is beveel om R30 000 in skadevergoeding aan haar te betaal.
-
Ryan Martin and his horse, Callaho Larina, were crowned as the championship victor ludorum in the 1 m show jumping event, competing against 85 of South Africa’s top riders.
-
Read stories about people and events in and around the Goldfields for free on news24.com. Select “Publications” at the top of.
-
Coenie Schoonwinkel, ’n lid van die Excalibur-skietklub, is as die hooftellinghouer gekies wat van 24 Julie tot 4 Augustus saam met die Protea-spanskietspan na die Tjegiese Republiek toer.










