Vista
-
Die polisie soek die ma van ’n pasgebore babameisie wat op 24 September dood naby ’n hondehok by ’n huis in Thabong gevind is.
-
Die Welkom-poskantoor, ’n noodsaaklike reddingsboei vir besighede en individue regoor die streek, worstel met ’n reeks dringende kwessies wat sy vermoë om doeltreffende staatsdiens te lewer, ernstig belemmer.
-
Die derde Vrystaat- ope wedvlugbyeenkoms tussen verskeie rollerduifklubs in die Vrystaat het op 17 en 24 September plaasgevind.
-
-
Inwoners van Welkom is sedert Sondagaand 1 Oktober vir die soveelste keer die afgelope jaar sonder water omdat ’n waterklep eenvoudig nie oopgedraai is nie.
-
-
-
Bekende Welkom-kunstenaar, Nkoali Nawa, het homself weer oortref met die kuns wat hy vir sy solo-uitstalling by die Sisonke-kunsgalery in Kaapstad geskep het.
-
Last year the former Springbok Frans Steyn was crowned Sportsman of the Year.
-
The police in Welkom seized illegal cigarettes with an estimated value of R900 000.










